AGS Brandpunt Profetiese Kerk

Religious Organization

Adres: Eloptro Saal, 42 De Havilland Ave, Impala Park

Navrae kontak asseblief ons kerk kantoor by 011 568 0318


AGS Brandpunt is 'n gemeente in Impalapark, Boksburg. Ons harte BRAND vir God, Mekaar en die wêreld. Kom kuier Sondae 09:00 by ons en ervaar God se wonderwerkende krag in jou lewe.